RO Duty – Mattie Matthysen

Mattie Matthysen

Graag rig ek n versoek aan al die klublede.

Soos julle weet is ek verkies as Senior RO van Wolwehoek Skietklub. Die wat by die AGM was is hiervan bewus. 

Soos julle weet MOET daar elke naweek ‘n verantwoordelike persoon by die skietbaan, op die baan wees. Ek wil graag n rooster opstel vir die volgende 3 maande, tot einde April wat sal aandui wie die verantwoordelike persoon sal wees vir daardie spesifieke dag. Kan julle my asb laat weet wie belang stel sodat ek hierdie rooster kan opstel en spoediglik kan uitstuur.

Die van julle wat nie wil nie, wil julle nie dalk graag R80  vir die klub dan skenk wanneer dit jou beurt sou wees nie, sodat ons dit vir die lede kan gee wat graag hierdie diens wil doen nie? Die fooi is R80 per Saterdag.

Ek hoor graag van julle.

Die RO Duty vir Januarie 2023 is as volg:

NameDate Completed
PD Pretorius14/1/2023
Tom Diedericks21/1/2023
Etienne Burger28/1/2023

Skiet Groete

Mattie

(+27 73 230 7486)